OSOON TERAPIE - Healing from Inside - Mosselbay

Monday, 11 February 2019

Item details

City: Mosselbay, Western Cape
Offer type: Offer

Contacts

Contact name Cecile
Phone 082 2243 865

Item description

Osoon Terapie is 'n vorm van alternatiewe terapie wat die algemene gesondheid en welstand van jou liggaam en jou lewenskwaliteit aansienlik verbeter. Dit is bekend daarvoor dat dit die liggaam detoks/reinig van onsuiwerhede, nuwe en gesonder selle, organe en weefsel bou, pyn kan verlig, inflammasie verminder en kieme kan doodmaak. Elke sel in die liggaam het voortdurend suurstof nodig om energie te genereer en ook om gifstowwe te verwyder. 'n Tekort hieraan kan moontlik verswakte immuniteit, moegheid en chroniese siektes veroorsaak.
Behandeling duur 20 min.Die persoon sit in 'n spesiale osoontent. Stoom word vrygestel, porieë gaan oop en osoon word deur die vel opgeneem. Dit ontgif die liggaam deur gifstowwe en swaar metale, wat in die liggaam opbou, af te breek en die liggaam te help om gesonde selle, weefsel, organe en stelsels te bou. Voor, tydens en na behandeling word Osoon of RO water aangebied om dehidrasie te voorkom. 'n Minimum van 10 Sessies word aanbeveel in Instandhoudingsessies soos die kliënt verkies.
Voordele is o.a. :- Stimuleer die immuunstelsel, Bevorder bloedsirkulasie, Suiwer bloed en limf, Bevorder breinfunksie en geheue, Verminder newe-effekte van kanker, Laat spiere ontspan en verhoog buigbaarheid, Oksideer adrenalien wat lei tot kalmte, Oksideer gifstowwe sodat dit deur die vel, longe, niere en kolon uitgeskei word, Bevorder sirkulasie in bloedvate, verlig pyn en bevorder die herstelproses ens.
Osoon is 'n kragtige terapeutiese hulpmiddel vir die teenwerking van siektetoestande, maar dis ewe belangrik vir die voorkoming daarvan.
Ander Produkte/Behandeling:- Osoon Olyf Gel vir behandeling van o.a. bedsere
- Osoon behandeling vir gehoor
- Osoon water te koop - bring eie houers
- Wondbehandeling
2 Osoon Tente NOU beskikbaar- Bring 'n vriendin/gesinslid ~ gesels en kuier terwyl die die Osoon behandeling geniet !!
Osoon Terapie is NIE 'n vinnige OPLOSSING vir Gesondheidsprobleme wat oor die jare ontwikkel het nie MAAR dit verbeter die liggaam se vermoë, tesame met 'n gesonde lewenstyl, die skade wat aangerig is te verminder en jou lewenskwaliteit te verbeter.
Dankie-sê Bederf Bewyse beskikbaar ~
FEBRUARIE SPECIAL vir VALENTYNSDAG ; 1-9 sessies R140 (was R150) en 10+ sessies R120 (was R130)
Indien u belangstel in 'n behandeling - Kontak CECILE by 082 2243 865 of spekboom.ozonetherapy@gmail.com