Mosselbaai Kers-kunsmark - Mosselbay

Monday, 7 December 2020

Item details

City: Mosselbay, Western Cape
Offer type: Sell

Contacts

Contact name Cecile
Phone 082 2243 865

Item description

Die 16de MOSSELBAAI KERS-KUNSMARK vind plaas van 16-18 Desember 2020 in die Mosselbaai-suid NG Kerksaal h/v 15de en 17de Laan, Mosselbaai.
Die mark is elke dag oop van 08:00-18:00. Al wat u nodig het is 'n MASKER en ons sal sorg dat u hande blinkskoon en kiemvry is!
Hierdie gewilde mark is soos elke jaar 'n paradys van unieke handgemaakte geskenke en produkte. Heerlike eet- en drinkgoed asook middagetes sal te koop wees. Kom smul aan JJ en kie se varsgebakte Roosterkoeke met vulsels.
NUUT hierdie jaar ~ Unieke Kuns met 'n Twist ~ deur Wendy Smit en anderes :- Olieverf Kuns en Skilderye; Potlood Sketse; Akriel Kuns; Glue Gun Art; Oorbelle, juwele, bekers en vele meer uit klei gemaak.
Hierdie is 'n heerlike Plattelandse Vakansie-ervaring by die see !!
Bring die familie en vriende en geniet dit saam ; terwyl u Kers-inkopies doen.
Vir verdere inligting of stalletjiebesprekings : Kontak Cecile by 082 2243 865.